NASKOOL SENTRUM / AFTERCARE

 

Selnommer van naskool:    082 265 4909   

 

Ons naskoolsentrum , Riebie - Rakkers , is gestig  om 'n diens aan die ouergemeenskap te lewer .

Riebie - Rascals  is an organization which functions separately from the school but with a common goal , which is to receive a competitive advantage keeping our learners stimulated with academical activities.

'n Bykomende diens wat Riebie - Rakkers lewer is die voorsiening van gebalanseerde etes en versnapperinge aan leerlinge ten einde hul middagstudie meer doeltreffend te maak . Etes word smiddae voorsien en spyskaarte verskyn weekliks in

Riebie - Klanke ter insae vir ouers .

Naskool se besigheidsure is soos volg :-

Maandae - Vrydae

        Gr R - Gr 2     12:45 - 17:30   

        Gr 3 - Gr 7      13:15 - 17:30

        VAKANSIES

        07:30 - 17:30

Ouers moet streng hou by sluitingstyd van die naskool . Indien nie , sal 'n boete gehef word. Die naskool sal ook skoolvakansies oop wees vir leerlinge . ( Openbare vakansiedae uitgesluit ) . In Desember sal die naskool sluit op 'n datum soos bepaal deur die skoolhoof .

Parents must strictly keep to the hours . If not , a fine will be given . During December holidays the centre will close on a date determined by the principal

Ses dames , benewens die onderwyspersoneel is in diens geneem . Onderwyspersoneel behartig studietyd tussen 13:30 - 15:30 . 

WIE OM TE KONTAK :

HOOF                        Mnr Victor

ORGANISEERDER     Me Le Roux

011 976 2633