GESKIEDENIS VAN RIEBIES

GESKIEDENIS VAN RIEBIES / HISTORY OF RIEBIES

In September 1985 word besluit deur die skoolraadskantoor – Boksburg dat ‘n verdeling van leerling van Laerskool Edleen moet plaasvind. Daar word besluit dat die nuwe skool sal open met slegs graad 1 tot Std 4 leerlinge met ‘n moontlike 342 leerlinge . Die huidige graad 5 leerlinge sou hul jaar by Edleen voltooi.

 

On the 1st of March 1986 Mr van der Walt was appointed as acting principal of Laerskool van Riebeeckpark. He worked from Laerskool Kreft till the completion of the building.

 

Gedurende Maart 1986 as waarnemende word die administratiewe personeel en onderwyspersoneel toegewys en aanstellings word gemaak. Die meeste personeel begin reeds op 7 April 1986. Op 8 April 1986 word nuwe meubels afgelewer. Op 11 April 1986 word die skool se telefoon geïnstaleer word gemaak ( 976-2633). Die eerste personeelvergadering vind plaas op 14 April 1986.

On the 15th April 1986 Rev van Wyk of the Dutch Reformed Church Hoogland opened the school. Mr Willie Breedt welcomed everybody. The staff consisted of 13 members and the acting principal, Mr v d Walt. Dr A Roodt was the first Parent Association’s chairman. The school fees were fixed on R50.00. Dr J Schoeman was the first chairman of the Governing Body of the school with 7 members to help him.

 

 

15 April 1986 . Ons eerste Riebies!       

 

Op 22 Mei 1986 word begin met die uitlê van die tuine onder die wakende oog van mev Magda du Plessis. Die skole sluit op 10 Julie 1986 met 317 leerlinge.

 

 

Kan jy glo? RIEBIELAND in 1986  

 

On the 13th of October 1986 and Mr J S van Wyk was appointed as the first permanent principal.

 

Op die 10 November 1986 is ons eerste skooldrag beskikbaar

 

 

 

     RIEBIELAND SE TUINE. MOELIK OM TE GLO!

 

Op 17 November 1986 word deur skoolwapen deur die ouers aanvaar.

Op 13 Maart 1987 word ons aansoek vir die skoolwapen in die Staatskoerant 10655 van 13 Maart 1987 onder Goewermentskennisgewing no 561 gepubliseer.

                        

In 1995 people from all races were enrolled in the school.

10 January 1996 and the school started with 499 Afrikaans speaking pupils and 78 English speaking pupils.

 Januarie 1997 en Mnr S Theunissen word die tweede permanente hoof van Laerskool Van Riebeeckpark. Hy verlaat die Riebies einde Junie 2008 egter.

2007: RIEBIES WORD 21

Julie 2008 . Mnr Dirk Lombard word waarnemende skoolhoof

April 2009 : Ons Derde Skoolhoof - Mnr F F D Victor